1 reviews | Active since Member
Ons het besigheid met hulle gedoen namens ons bemarkings besigheid. Die ooreenkom was dat hulle die advertensie moes betaal teen die 26/11/2018.
Als goed en wel, die reeling was so aanvaar. tyd het gekom, tyd het gegaan en geen betaling is ontvang nie. elke keer as ons accounts die bestuurder , Abrie skakel, dan se hy hul wag vir n betaling, dan sal hul ons betaal.
Die eienaar, Chris het toe gese hy sal 15de Januarie betaling maak, weerheens, tyd het gekom en gegaan en niks het gebeur nie, na hoeveel eposse, smse ens se Chris toe betaling sal die Maandag gemaak word, niks gebeur nie, die eienaar van die besigheid is vol lee beloftes en kan nie by sy woord bly nie.
Ons besigheid weet dat tye is moeilik en ons het self aangebeid om die bedrag te sny sodat hul goedkoper betaal.
Alle bewyse van drukwerk ens is aan eienaar gestuur, basies het ons n dies vernuut gelewer vir n besighied wat nie kan mantaan vir hul skuld nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.