1 reviews | Active since Member
N plek wat eens n familie plek was het nou verander na n plek wat geld jaag. Ons is n dag vroeer uit omdat ons half 2 waker geskree word deur dronk mense wat nie eers respek vir hulle self het nie. Hulle klim op hulle karre se bonnets en jaag tussen die mense rond waar kinders is en dink dis een helse grap en die sekuriteit doen niks nie!!!! Hulle verloor eerder mense wat ordentlik is en by die reels hou as om mense **** te gee omdat hulle 3 meer mense is wat kamp. Ons moes vra om die bad kamers oop te sluit by die karavaan staan plekke hulle het kamstig vergeet daar is mense wat daar kamp. Kosse het agteruit gegaan en regtig nie ons aand ete of ontbyt geniet nie. Ons kon nie eers by die groot swembad gaan swem het nie mense staan some so langs die swembad en pee en niemand doen niks nie. Eens waar ons baie daar gaan kamp het en lekker gekuier het sal ons nie weer daarheen gaan nie. Baie teleurgesteld oor hoe dai plek nou is