100 % gelukkig met die aankoop en diens by ACS Computers, Nelspruit.
'n Baie professionele diens ! Ook 'n persoonlike aandag en natuurlike vriendelikheid wat onderlyn kan word.
Die aankoop van die nuwe laptop was teen 'n goeie prys en ook die "install" is gedoen deur die eienares self.