1 reviews | Active since Member
Ek het Ansie volle teken regte op al my skulde gegee asook my voertuig. Help asb......My voertuig word nou opgeveil en ek het n bedrag van R30 000 in Mei maand hierdie jaar aan haar oorbetaal, ek het nog geen bewys van betaling van haar ontvang wat sy aan Wesbank moes maak nie. Hoe maak ek jou? Verloor my kar en my geld? Versigtig asb............