1 reviews | Active since Member
Dit maak 'n spyt dat ek OOIT gedurf waag het om hulle te ondersteun deur een vertoning te gaan kyk. (Die Kaplyn) Ja, ek het dit geniet. Was self op die kaplyn (80/81)
Hou nou in VADERSNAAM op om my kort-kort hieroor te bel!!!
Ja, ek het dit geniet. Het die EERSTE keer reeds so gesê. Glo julle my nie? Ek het ook gevra om my nommer van julle lys af te haal. Julle is KNAEND.
Het nogal belang gestel om lid te word, maar na julle manewales om nou elke kort-kort te bel, wil REGTIG NIKS VERDER met julle te doen nie.
As julle aanhou hiermee, gaan ek ook aanhou om hierdie tipe "reviews" te plaas....
Kry iets konstruktief om julle mee besig te hou...!!