1 reviews | Active since Member
PUIK PUIK PUIK DIENS!!! Ek voel ek kan dit nie genoeg sê nie!!! Hulle het ons MASSIEWE trek van Pretoria tot in Oudtshoorn, wat na 'n onbegonne taak gelyk het, moeiteloos hanteer. Hulle het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat tot die laaste ding in een stuk hier uitgekom nie! Marshall en sy span manne was YSTERS!!! Ek haal my hoed vir elkeen van hulle af, welgedaan manne!! Die beste is, ons ry in Oudtshoorn verby Marshall se lorrie en almal waai vir ons!!!! Dankie vir almal se geduld en vriendelike diens met die hele groot trek, wens julle net voorspoed en sukses met die besigheid!!