1 reviews | Active since Member
<p>Andre en sy mense sorg dat jy jou kamp so geniet dat jy nie wil huistoe gan nie.Dit was my beste kamp ondervinding nog.Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan kamp.Die geriewe is tops.Baie dankie Andre.Ernst</p>