1 reviews | Active since Member
Dat die vrou wat met die rekeninge heel ongeskik met my was en nie eers n goeie more of goeie dag kon sy se nie. Voorheen het die ontvangsdame vir ons gese en die vrou wat ons aan die begin gebel het met navrae oor die kostes dat daar n Refund sal wees as ons nie die 3de aand gebruik van die Kraam afdeling nie. Ons betaal vir 3 aande maar het slegs twee aande gebruik en sal geen refund ontvang vir die 3de aand. Uiters swak. 0846469302. elijvv45@gmail.com