1 reviews | Active since Member
Na baie jare as deel van Annique 22 jaar.. het hulle 10 jaar terug besluit om hulle besigheids plan te verander.. ek onthou goed hoe ek baklei het om dit nie te doen nie. 1000de konsultante moes hulle paycheck met meer as die helfte gesny was.. nou 10 jaar later doen hulle dit weer... nou verdien jy sommer niks nie! konsultante wat 40 jaar plus al deel is van Annique moet n tjek aanvaar en indien jy nie jou konsultante inskryf nie verdien jy niks daardie maand nie.. waaroor dan n netwerk besigheid bou! Ek skryf vandag nie met n swaar hart nie maar met n verskriklike kwaad hart! ek maak klaar by hulle. ons het uitgehou terwille van ons uplines maar dankie tog ekt nooit hierdie besigheid as n 1 ste inkomste gevat nie.. dan was ek nou na 22 jaar op n nul salaris! Annique julle is swak