1 reviews | Active since Member
Die volgende opmerking word nie basseer op verkeerde of fals inligting nie en is die waarheid, in openbare belang, en slegs n opmerking met genoegsame bewyse.
Pasop vir die man.
Pierre Rossouw / PW Rossouw van Arcco/Arco Staal asook Powdercoating.
Hy skuld ongelooflik baie mense geld of werk waarvoor hy betaal is maar nie doen nie- jongmense en oumensies. Dit kom al oor die jare heen wat eintlik ongelooflik belaglik is. Hy kom heeltyd skot vry daarvan af en hy weet dit. Hy het nog die vermetelheid om steeds op facebook sy dienste te adverteer. Hoe hy dit doen weet net hy. Hy het erken teenoor my dat hy aansoek doen vir n oortrokke fasiliteit om my geld terug te betaal, en daarop basseer ek dit dat hy my geld alreeds gebruik het. Hy het ook nie die materiaal aangekoop met my geld soos wat hy moes nie.
Kan sy vrou of familie van hom my asb kontak want ek sal baie graag dit met hulle ook wil bespreek
Hy bly wel in n baie groot huis en ry die nuutste voertuig....
Sy prokureur het my gebel en was ongelooflik ongeskik en stel nie belang om my kant van die saak te hoor nie, wat onprofessioneel is as jy my vra. Ek vermoed hy het my GEBLOK op whatsapp nadat ek vir hom klomp bewyse gestuur het en ook as ek bel. Ek sou bitter graag vir julle wil se wie die prokureur is wat n interdik teen my wil laat kry en nadat ek vir hom gese het dis swak om so persoon te verdedig my beskuldig van laster. Ek gaan hom more aangee by die Law Society.
Ek gaan dit nie net daar los nie. Besig met n eis by die hof vir klein eise. Ek wil graag almal help wat ook deur hom ingedoen is. Laat weet my dan stuur ek die proses vir julle aan.
Wees gewaarsku - MOET HOM ASB NIE ONDERSTEUN VOOR HY NIE AL SY UITSTAANDE WERK VOLTOOI HET NIE