1 reviews | Active since Member
Arrie Nel apteek het so swak geraak nadat hulle geskuif het. Ek het verskeie gevalle gahad waar personeel nie luister as 'n mens bel om te vra oor medikasie wat afgelewer moet word nie. Vandag weer, weereens hoeveel keer gevra om terug te s***el. Geen kommunikasie. Moes weer terugbel en vra vir aflewering en moes alles weer verduidelik het want die apteker het natuurlik nie die boodskap gekry nie. Gevra om dit deur medies te sit. Raai wat, afgelewer en niks is deur medies gesit nie. Dié apteek verloor kliënte. Interessant van alles, personeel sit in die apteek en maak TikToks en publiseer dit. Hoe kan n besigheid dit toelaat!!!