1 reviews | Active since Member
Checkers atterbury Ek het kos aangekoop by checkers en geswipe vir dit. Die strokie wou ni print nie en hulle vra my toe om weer te swipe ek wys hulle toe dit is af by my bank en hul se toe dit gaan binne 24uur reverse word. Na n lang gestry swipe ek toe weer en los my kontakbesonderhede. Bel volgende dag se al 2 bedrae is af hulle se hul sien net 1 wat afgegaan het. Hulle versoek nou my bankstate om te kan sien wat aangaan. Nou moet ek op my onkoste alles doen net om my geld terug te kry en die geld in nou nog nie reverse nie. Dis nie die 1ste keer wat dit gebeur nie. Ek sal nie weer daar koop nie.