1 reviews | Active since Member
Dit wat Mnr Rossouw se is alles die waarheid. Ek was een van sy slagoffers. Hy het ook nie my voertuig afgelos nie. Ek het my voertuig gaan teug vat maar ongelukkig was van die los goed in die voertuig nie meer daar nie. Selfs die diensboekie was weg en hulle kon hom tot die dag wat Centurion Motors hulle deure gesluit het nie kry nie. Ek raai niemand aan om enige besigheid met hulle te doen nie
Best regards,
Best regards,