1 reviews | Active since Member
Beeld kanseleer net ons koerante sonder om ons in kennis te stel nadat daar reeds n betaling af gegaan het vir Januarie 2020 Leeudoringstad ontvang geen beeld koerante vanaf 10 januarie 2020 Beeld kan nie eers ons afleweraar self in kennis stel nie ons moes die aflwerings man kontak.