1 reviews | Active since Member
BAIE swak diens! Bestelling 31 Mei geplaas, 9 Julie die eerste paar ontvang na baie navrae (swak gehalte skoene). Die t****e paar het nooit gekom nie. Daar is toe beloftes gemaak van 'n refund, maar hulle ignoreer nou my boodskappe op WhatsApp. Ek sal glad nie *****i Bykomstighede aanbeveel nie!