Blind & Awning Concepts's replyOfficial
07 Mar 2023, 17:42Elize Lambrechts Pereira aka Elaine Green, dis jammer dat iemand soos jy hierdie platform misbruik vir jou eie persoonlike vendettas, net omdat familie van jou wat vir my gewerk het, nie sy sin gekry het by die ccma? Raad aan jou en jou familie, laat hy ruggraat kry, ophou lui wees en 'n regte werk gaan kry, sodat hy nie sy vorige werkgewers probeer melk vir geld wat hom nie toekom nie, maar eerder werk daarvoor!! Jy ken my nie, jy ken nie my besigheid nie en nog minder het ek enige produkte aan jou verkoop of 'n diens gelewer om hierdie aantuigings te kan maak. Ek het 'n reputasie van 16 jaar in Gauteng, sover as Mosambiek en Botswana vir my self opgebou, en sommige kliënte kom terug vir 4-5 keer om by te koop, omrede hulle weet wat ek kan doen, en wie ek is, hulle waardeer wat ek vir hulle doen. Dit gaan bietjie meer van jou vat om daai reputasie af te breek, dink mense sien dwarsdeur jou. Maar met die manier waarop jy te werk gaan, kon ek duidelik aflei jy is nie die skerpste potlood in die pakkie nie, anders sou jy dit besef. My prokureur is maar 'n besige man, maar hy is die beste, glo my. Sterkte met wat aan die kom is vir jiou.
Best regards,