Ranking
#44
in Automotive
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Mazda MX6 staan al van 15 Julie 2019 af by BoatsAutolec in Klerksdorp. Hulle moes slegs vir my die alternator hestel wat hulle toe nie kon doen nie. Ek het n nuwe alternator gekoop en by hulle laat aflewer. Daarna is ek ingelig dat daar n brand reuk in die voertuig is en dat die Computer Box gebrand het. Die voertuig het geen probleme gehad behalwe die alternator nie. Nou sit ek al 10 maande sonder my MX6 en elke keer baie verskonings omtrent die herstel van die voertuig Ek soek ook nie dat die voetruig se Computer Box oorbrug word nie. Soek die voertuig soos hy moet wees en soos hy was toe hy na hulle toe gery was sonder enige probleme
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.