1 reviews | Active since Member
<p>Sodra mens hoor dat n prok op jou ****r is word mens yskoud. Ek kan met alle eerlikheid se dat Caro en Lienkie by Bokwa prok vir my die ondervinding baie aangenaam gemaak het. Hulle het werlik uit hul pad gegaan om my te help en dinge vir my maklik te maak. Hulle was altyd vriendelike en tegemoedkommend! Ek kan eerlik se dat dit wonderlik was om saam hulle te werk. Baie dankie aan julle en wees verseker dat al my besigheid deur julle gedoen sal word.</p>