1 reviews | Active since Member
Finale betaling gedoen in November 2023. 12 Maande later en Clearance certificate nog nie uitgereik. Johan van Niekerk - Klerk - Onbevoeg en beantwoord nie telefoon oproepe nie sowel as emails. Selfde ten opsigte van "direkteur" Christo Bornman - weier om emails te antwoord. Susan du Plessis probeer haar beste maar sy is ook beperk ten opsigte van die nalatigheid van Johan van Niekerk. Ek is radeloos - betalings is gedoen en net geen maar geen lig in die tonnel. Moet aaseblief nie dieselde fout maak as ek nie. Die enigste opsie nou is klagte by die Law Society of South Africa. Bornman Schoeman Attorneys is onbevoeg en na my mening die laagste van laag wat die mensdom kan kry. Julle - Bornman Schoeman - is 'n toonbeeld van veragting en kan nie vertrou word nie.