1 reviews | Active since Member
Goeie dag hellopeter ek is stwph**** van Rooyen ek Wil graag weer net ieks deel met julle ek Wil net weer eens dankie se vir nico brits van delmas van brits and beukes hulle is rerag da vir n men's die wat se hulle vat hulle tyd hulle is besig so hou moet hulle Sal julle help ek kon nie vir iemand beters vra want hulle help my rerag bja en Gan uit hulle pad vir my so mense julle Kan rerag bel en laat hulle julle saak an vat julle Sal nie spyt wees nie hulle is die beste in wat hulle doen