1 reviews | Active since Member
Goeie dag hellopeter ek Wil net vandag ieks deel met julle brits end beukis hulle is rerag die beste hulle Gan uit hulle pad en is da vir n men's dankie nico brits vir julle Dien ek Sal vir Amel da buite se julle Kan nico brits vertrou en hulle gebruik ek Sal geen iemand anders gebruik as brits end beukis nie hulle is die beste en gee om vir hulle mense