1 reviews | Active since Member
Geen na verkope diens. Ons wag al sedert September 2021 vir Pieter van Classic Pools om ons swembad te kom herstel, nadat hulle dit in Desember 2020 oorgedoen het. Fibre glass trek weg van die mure af. Kry geen reaksie van hom af nie. Sal verseker nie aanbeveel nie.