1 reviews | Active since Member
Goeie dag mense... ek wil graag met julle deel...moet asb nie hierdie man Mulder vertrou wat hy vir jou sê op Facebook nie hy gee hom voor as iemand wat regtig belangstel om jou coins te koop, sy besigheid se naam is Coins shop and Treasure Exchange, iemand wat ek ken het met hom te doen gekry, hy gee voor hy wil ou R5 de by jou koop en sê dan vir jou jy moet R500 betaal en dan sodra jy die R500 betaal het sê hy jy moet nog 'n R1500 betaal vir delivery kostes, maar hy sê nie voor die tyd vir jou dat daar delivery kostes is nie, eers wanneer jy instem om jou coins te verkoop dan sê hy vir jou daar is kostes...en wees asb versigtig die ou gebruik 4 verskillende selfoon nommers en hou aan om dieselfde boodskappe oor en oor te stuur