1 reviews | Active since Member
Eerste wil ek begin om te se dat niemand maar in niemand so ongeskik kan wees en dink hulle kan weg kom daarmee nie. Toon respek en jy sal respek kry by jou mede Werkers. Ek kan nie glo dat julle mense so hanteer wat vir julle werk nie. Dit is disrespekvol en gemeen. Ek sal seker maak dat almal weet hoe julle werkers hanteer. En die feit dat julle nog maak of julle n Recruitement Maatskappy is om mense in te log na julle patetiese Call Centre en boonop rasisties is deur net Wit afrikaanse mense aanstel is teen die wet. Almal verdien n kans om te werk. ( nie dat enige iemand daar sal wil werk nie). Geen wonder niemand hou daar nie. Want julle hanteer hulle soos gemors. En vir almal wat die lees hoop ek regtig julle kom nie die mense tee nie. Hulle lieg en bedrieg jou in die maatskappy in en belowe jou die son, maan en sterre. Net om uit te vind jy is die skuim van die aarde. Kom reg man. Hanteer mense soos jy gehanteer wil word.Ek sal nooit in my lewe mense aanbeveel om vir CURSU TAURARUM OF CT CAPITAL te werk nie.<br> <br>