TrustIndex
0
Ranking
#53
in Retail
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Ek wil graag 'n groot dankie sê aan Dee Braaigat vir hul uitstekende diens. Ons het onlangs ons speserye by een van hul takke geplaas en die ervaring was besonders positief. 'n Spesiale woord van dank aan Brandon Kruger – jou vriendelike en professionele diens het 'n groot indruk gemaak. Jy het ons dadelik welkom laat voel en was uiters behulpsaam deur die hele proses. Dis lekker om met iemand te werk wat duidelik passie het vir wat hy doen. Dankie Die Braaigat, en veral vir Johan, vir 'n puik ervaring.
1 reviews | Active since Jan 2020