1 reviews | Active since Member
Dr ***XX besoek Radio Pretoria. My eerste aankope was met moeite afgehandel. (self gaan afhaal) moes sekere toe al geweet het iets is nie reg nie. Die volgende was die volgende "Aan alle Bestaande Kliente. Vir slegs R1500 kyk ons na jou gewig tot Febr 2023 ... dit sluit jou produkte, inspuitings & Fat Controller (vir Kersfees en Nuwe Jaar) in om jou gewig te behou en nie op te tel nie. PLUS Januarie & Februarie om daardie laaste gewig permanent te groet. Aanbod SLEGS vir vandag. (Eerste 10 Kliente) Antwoord op die WhatsApp "Die Totale bedrag wat jy oorbetaal is R 1600. (Dit sluit Courier Guy se kostes in) - R100 Courier Guy. Bankbesonderhede: FNB - Acc Name: Acc Nr: Branch Code: Ref: Your Name "Onthou om asb betaling te "clear"/intermediate te maak indien nie van dieselfde bank is." "Pakkies gaan uit mt Courier Guy. Ek stuur j waybill foto v jou sdr ek dt ingegee ht. Dt kn ook aanlyn retrace word. Pakkies neem 1 - 2 dae v aflewering - PTA e JHB area is gewoonlik. Alle stock word op een**** uitgestuur." waarop tot datum 25 Januarie 2023 nog geen produk ontvang het nie en GEEN antwoorde op my WhatsApps waar ek vra vir my terugbetaling van betaling nie. Kan sien dit word afgelewer. Bogenoemde was die WhatsApp waarop ek die betaling gedoen het en die gesprek met die Dr. Vra alle persone wat so ingedoen word om hulle saak ook te kom stel. Sal graag 'n saak aanhangig wil maak.