1 reviews | Active since Member
my man is al drie jaar op "wag lys" hulle maak geen afspraak nie, met n breek na n blindederm operasie 2021, my seuntjie het vermoedelik adhd en is in graad R al gesê om by pediater uit te kom, hy gaan graad 2 toe en selfde hulle maak nie afspraak nie is op "wag lys". ek is derde persoon in ons gesin wat einde laas jaar op "wag lys" gesit is vir n oogkundige. dis mos ontmoontlik om 3 jaar te wag vir hulp. hulle is besig om my kind skade te doen mediese hulp word geweier. hy het medikasie nodig. my man het daaglikse seer. hoë kan ons maak asb, ons al so raad op, ons het nie die fondse vir privaat doen nie.