1 reviews | Active since Member
Ons het n ondervinding waar jy n maand moet wag vir n afspraak. My seun is reeds n pasient. Die antw van hulle is stuur n email dalk sal dr terug bel. n week later kry my Man n oproep wat nie veel help nie want ek vat die seuns drs toe. My seun bly siek. Het alweer n dag of 2 skool gemis kan nie oefen nie. Hoofpyne, hartklop ook hoog. Kry gewoonlik swimmers ears. Sinuse wat pla, neus wat wegloop forever, dit bloei al. Aanhoudende hoes van die sinus drip. Maar ons moet n maand wag. Ons was maar terug huis dr toe. 😡 so gaan ons maar aan.