1 reviews | Active since May 2022
Baie goeie diens ontvang vanaf Eben. Hy my badkamer krane vervang. Was moeilik om in te kom onder bad, maar hy het dit suksesvol gedoen. Sal hom enige tyd aanbeveel. Geleë in George omgewing. Sel: ***
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.