E&L Driving School
TrustIndex
0
Ranking
#23
in Transportation & Logistics
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
het na E&L driving school toe gegaan vir n afspraak vir my motorfiets lesensie met groot beloftes dat ek gehelp kan word.. eerste learners toets het ek gedruip met 2 punte en weer n afspraak gemaak en weer gedruip met 1 punt. ek het vooraf n internet betaling gemaak van R2150. het toe n ander toets stasie probeer en geslaag en haar laat weet dat ek reg is vir die 2 motorfiets lesse... weer opgevolg en toe begin die stories.... Ek het reeds my leerling lisensie toets ontrek na die 2de probeer**** omrede daar selfmoord neigings was van Lynette Jacobs af en besluit dat sy nie betroubaar kan wees nie( met die beloftes dat sy kan help met alles waarvoor sy die geld vooraf gekry het. Met vandag se verskonings van Lynette se kant af het ek besluit om n terugbetaling dan te vra oor die stories en n bereid om te betaal vir die 2 leerling afsprake maar sy weier EK SOEK NET MY REFUND TERUG VAN R1500
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.