1 reviews | Active since Member
Xavier,
So jy weet jy verdien hierdie rating nadat jy my op skrif verseker het dat my krediet rekord binne 7 werksdae skoongemaak sou wees. Ek is n beginsel mens, en as jy my jou woord gegee het, hou ek jou daarop. Ek het jou gevra vir n opbetaalde staat ook, en steeds vee jy jou gat af aan my.
Jou houding, jou diens, jou woord en jy is ewe *** as mens! Bel my as jy die review wil bespreek, maar glo my, as my kredietrekord nie herstel is ten volle op 22 Mei 2023, en ek nie n opbetaalde staat gekry het nie, sal ek jou op****r en persoonlik vir jou kom kuier. Ek sal jou ook verkla by die nodige instansies.
Jyt tot Maandag, kry jou gat in rat!