1 reviews | Active since Member
Kon nie vir beter vra nie. Die span van FM Solar Pretoria het vandag my 12 kw stelsel kom instaleer . Ek was so verbaas met hulle diens . Die manne van die instelasie span was so opreg en gemanierd . Na sie instalasie het hulle my deur al die stappe gevat , die hele stelsel van voor tot agter verduidelik . Selfs vir my persoonlike nommer gegee vir as ek enige ander vra sou he . Dit is reeds 19:30 en het al reeds beurt krag gehad . Ek het glad nie eers geweet dit is beurt krag nie . Die manne van FM Pretoia het selfs opdateering van my stelsel hanteer sonder enige probleme . Sal hulle beslis aan beveel vir enige soort werk . Puik gedaan FM Solar Pretoria
Best regards,
Best regards,