1 reviews | Active since Member
Ek moet net hierdie plek review. Hulle diens was en is nog altyd ongelooflik goed. Ek beveel hul enige dag aan. Spoedige en goeie diens. Ons bakkie se radiator het opgepak en Forsa in Montana het ons ongelooflike diens gegee. Ek het die bakkie skoon en reg terug gekry die selfde dag nog. Baie dankie vir die puik diens. Ons het nog nie eenkeer ons bakkie daar gediens en dit berou nie. Beste in ons geweste.