1 reviews | Active since Member
Baie dankie vir die goeie en vriendelike diens wat ek van julle ontvang het met die herstel van my leerstel na baie jare se aankoop. Sal julle adverteer aan almal met wie ek te doen kry. Baie dankie.