1 reviews | Active since Member
In Oktober 2013 het Ilse Neuhoff van Galderema by Erasmuskloof dagkliniek in Pretoria in die parkeerterrein in my vasgery. Ten spyte van 'n skulderkenning van haar kant af en verskeie beloftes van Jan Van Zyl (hulle verkoopsbestuurder) is ek nooit enigsins vergoed vir die skade aan my voertuig nie.Ek wil enige voornemende kliente ten sterkste ontmoedig om enige besigheid met sulke oneerlike mense te doen!!