1 reviews | Active since Member
Ek wil net aan die eienaar van die grond dit duidelik maak as dit wel die eienaar is wat n Swart of grys, of pink bakie ry. Die grond op die sy paadje behoort nie aan jou wel aan lesedi daar waar die mooi moerby bome groei so dit is nie jou grond en hoekom jy jou eie naam gat gemaak het en tantrums gegooi het Sal jy en jou swak gedrag weet ek Kan blare plik in velde en sy paadjes let wel tantrum so lank ek nie op privaat eigendom is . Jy het gister jou naam so gat gemaak voor 2 vrouens hulle lag nog AL die pad vir jou omdat jy aandag getrek het en moeilikheid Kom soek het. Ek wil ook net se maande trug was dit in koerant waar mense glo gesteel het by hulle maar let wel daar is n Klein ek wat paal oop staan enige persoon Kan op daai erf in gaan en Dan kry jy so tantrum persoon wat Kom moeilikheid soek . Daar is n ding soos naam skeding en valse beskuldag se vir my hoekom het jy net Bek gerek en weg gejaag en asb gaan leer om nie jou so swak te gedra n men's kry skaam vir n men's se eie nasie soms soos dit vir my gelyk het is dit wanneer n retard aandag getrek het voor sy ou papa doen almal n guns kom by in die lewe ek sal dit in jou gesug ook se jou sot