1 reviews | Active since Member
Wag nou 7 maande plus vir n skinkbord wat oor n gasstoof pas Het al ges***el en is deurges***el na n Louis Hy is blykbaar die eienaar Hy wou alle besonderhede en inligting per email he Dit is gedoen en gestuur aan die email adres soos deur hom verskaf Dis nou 8 weke na die telefoniese gesprek en steeds is bestelling nog nie ontvang nie