1 reviews | Active since Member
Wil net met groot lof se Ryno Matthyser van GIG Motors Springs dankie vir jou puik diens ek het daar ingeloop hy het dadelik met my gesels ek het hom gese waarna ek soek hy het my mooi verduidelik hoe hulle werk Hy het uit sy pad gegaan om my voertuig te kry wat ek wou he en alles baie gou gereel .Ek beveel mense aan om deur GiG motors te gaan sal die beste diens daar kry ....Ryno ek kan jou net goed praat woorde is daar nie mense moet self dit ervaar as hulle met jou gesels BAIE DANKIE VIR DIE GOEIE DIENS EN JOU RESPEK