Gys Pitzer Motors

Gys Pitzer Motors

4.759803921568627|2,040 reviews
AvS
Ansja van Staden

1 reviews | Active since Member

17 Mar 2026, 15:27

Ek het onlangs ’n voertuig gekoop by Gys Pitzer Motors in Silverlakes en my ervaring was absoluut uitstekend

Ek het onlangs ’n voertuig gekoop by Gys Pitzer Motors in Silverlakes en my ervaring was absoluut uitstekend. Van begin tot einde was die proses vinnig, maklik en baie professioneel hanteer. ’n Spesiale dankie aan Andries, Henriette (F&I) en Jaco Human vir hul vriendelike diens en hulpvaardigheid. Hulle het regtig uit hul pad gegaan om seker te maak alles verloop glad en stresvry. Ek sal Gys Pitzer Motors in Silverlakes met ’n geruste hart aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na goeie diens en ’n aangename koopervaring.

0
Replies (19)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply17 Mar 2026, 18:45
Official

<div>Good evening<br>Thank you we appreciate your feedback</div>

Best regards,