1 reviews | Active since Member
SCAMMERS Hansel South Puppies
Ons wou ń Frenchie koop by Hansel South Puppies.Ons het hul webblad op google gekry. Hulle antwoord jou epos terug,vra vrae ens.Hulle whatsapp jou sommer as jy nog nie terug geantwoord het op die epos nie. Stuur fotos asook videos van die hondjie in aanvraag.Lyk alles baie legit totdat jy die prys kry - R3500. Die vrou gaan met die naam Belinda waarmee ek te doen gehad het.Haar whatsapp nr.is +27 83 791 9068.Profiel Foto is waar sy sit op bed met ń Pug en ń laptop. Sy sê hulle is in PE. Wou sommer ń eft gehad het voor ons die hondjie kan sien. Toe ek sê eers die hondie,wel...toe raak sy ongeskik. SCAMMERS die ple****