Baie profesionele kundigheid,en ou probleme spoedig opgelos.Het nou sommer n splinter nuwe laptop.Baie dankie,waardeer opreg.Kan HB IT Solutions sterk aanbeveel
Helpful (0)
Replies (53)
0
Replies (53)
HB IT Solutions (Cape Town)'s replyOfficial
18 Jun 2021, 21:59
Hi Fanie, Baie Dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeur dit baie en baie dankie weereens. Mooi Dag verder en kontak ons enigetyd in die toekoms vir onmiddelike ondersteunings dienste indien dit nodig sou wees.
Best regards,
HB IT Solutions (Cape Town)'s reply18 Jun 2021, 21:59
Official