1 reviews | Active since Member
Ek koop kwaliteit produkte en betaal prys daarvoor. Hella se ligte het nog altyd uitgestaan agv die gehalte. Sowat 2 jaar gelede het ek 2 fokusligte gekoop vir sowat R1300. Spoefig het die glase begin afval en hrt ek geeindig met 2 ligte sobder glase. Nou,hoekom koop ek sogenaamde kwaliteit produk asdit nie goeie produk is nie. Baie teleurgesteld!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.