1 reviews | Active since Member
ek het henry geskakel na ek 2500.00 aan n ander istaleerder moes betaal wat nie my exlora en extra view met een tv link kon instaleer nie ek het sy kaartjies by vriende gekry daar staan net henry dstv top tv en dan dat hy hd pvr extra view general electrical work cctv cameras gat motors installations and repairs robogard beams installations and repairs en handy man werk doen die man het uit gekom my 2500 kwoteer hy het die explora,extra vief en 2 tvlinks in gesit wel dit is nou n maand later en na vele oproepe lee beloftis geignoreerde whats upp boodskape werk my 2 tv liks nog steeds nie hy is weg andwoord net nie sy foon nie en my kindwers sit sonder tv ek is moedeloos moes nooit dstv gekry het nie