1 reviews | Active since Member
Vandag wil ek vir @home en die mense by kameelperdpan op twee fontein ( blykbaar hulle eiendom agentskap) shame met hulle patetiese diens en ongeskikte eiendoms agent Hulle lat jou drie jaar se bankstate stuur, vat omtrent 2 weke, latweet jou niks en as jy hulle bel dan se hulle vir jou jammer die huis is klaar gevat en sy het vergeet om jou te latweet. Ek hoop julle lees dit en doen iets omtrent julle no name agentskap wat mense se tyd mors!