1 reviews | Active since Member
JDP Prokureurs het die registrasie van eiendomme in ons kompleks hanteer, verskeie eiendomme is op die verkeerde eienaars se name geregistreer, aanvanklik was dit die landmeter se fout en nou blyk dit weer 'n dispuut te wees tussen die aktekantoor en die landmeter, beste van als is JDP Prokureurs is meer bekommerd oor die kostes as oor die regstelling van hulle fout. Hierdie aangeleentheid sloer al vanaf Desember 2014!!!