1 reviews | Active since Member
Die Saga met Christo van Rensburg en die vrot kar wat ons by hom gekoop het in Oktober 2018 gaan voort. In reaksie tot Van Heerden se LEUNS en NAAMSKENDING in sy antwoord op my en my seun se vorige reviews.... volg my feitelike antwoord met bewyse op sy sieklike leuns en naamskending. I can not believe that anyone can be like this..... it's disgusting. We paid for the vehicle 22/10/18 and on 24/10/18 Allen Joss confirmed that the injectors was faulty.... so did Wonderboom Car Service on 29/10/18. We also traced the service details....the previous owner had it at Allen Joss 18/08/15 when the first injector problems started on injector 3. On 19/07/17 the previous owner Mrs AJHC Topham.. whose daughter works for Van Rensburg.... said she will test the faulty injectors pointed out by Allen Joss on that day.....herself. So Van Rensburg must have known about the problems on the vehicle. We had the vehicle tested again after his so called repairs and the engine is still not right. 15/12/18. This is now 2 weeks after he "repaired" the vehicle (which he took under false pretenses from us just to prove to themselves that there is nothing wrong with it) and started repairs on Injector 1 without our consent and any feedback to us. On 15/12/18 the vehicle broke down completely. As before, there is no response to our calls, sms or whattsapps. Van Rensburg finally answered a whattsapp and said he is in Italy and will not get back to us after 7 January 2019. When we contacted him during the week of the 7th of January.....Christo implied that we broke the car ourselves..... Really!!!! WHAT'S NEXT?? 9/10/19 Aangesien hy nie ons feite kan weerlê nie raak hy persoonlik... naamskending en gefabriseerde liegstories om ons in n swak lig te stel. Beide my seuns is uit my huwelik van 21 jaar gebore. Beide my seuns het dieselfde pa.....Carel Venter. Van Rensburg floreer op liegstories..... dit is t****e natuur vir hom. Ek gebruik ook my nooiensvan.... Du Plessis wat hy nou verdraai met naamskending dat my seun "van n ander man is" .. Let asb daarop dat sy vrou 3 vanne het....oops!. Wat die ombudsman aan betref.....Hy LIEG. Enige persoon kan my kontak om die waarheid te hoor rakende sy VALSE AANTUIGINGS. Verder LIEG hy ook oor die AA se 101 punt toets. Ons het dit verskeie male by hom aangevra en hy kon dit nie aan ons gee nie. Hy het wel die voertuig laat toets by n ander instansie...... "Besigheids vriende" van hom die dag voordat hy die kar vir ons terug gegee het.....nadat hy dit vir n maand lank nie kon herstel nie en die Figo vir die grootste gedeelte van die tyd WEG was. Hy het geweier om vir ons te sê waar die voertuig was. Ons het wel later uitgevind waar die voertuig was..... die persoon het gesê hy gaan nie aan die voertuig werk nie aangesien daar te veel skade is. Hy kon ook nie die uitdruk van die sogenaamde druktoets vir ons voorlê nie. Van Rensburg is slinks en gevaarlik. Ek is in besit van n e-pos van ABSA waarin hulle weier om verder besigheid met Van Rensburg te doen aangesien hulle te veel probleme met hom gehad het. Kontak my gerus en ek forward die e-pos na u. Ek kan ook verskeie name en selnrs aan u deurgee van vorige mense wat deur van Rensburg bevark is. Vir intressantheid... sy motorwerktuigkundige het kort na ons saga met die voertuig sy diens verlaat. Hy het genoem dat hy n slegte naam kry deur vir Van Rensburg (Van Heerden) te werk. Verder kan Van Rensburg ook nie n besigheid in sy naam registreer nie agv van die feit dat hy homself gereeld bankrot laat verklaar. Die geregistreerde eienaar van Auto Centurion is Mnr Christo VAN HEERDEN. Verder het ek ook twee persone kon op****r waarvan hy voertuie verkoop het en dan net n gedeelte van die geld hul oorbetaal het... daardie persone het onderskeidelik steeds R70 000 en R80000 skuld by die bank..... sonder n kar.....wat afbetaal moet word. Verder is ek ook in besit van n saaknr by die SAPD van bedrog teen hom. Weereens... kontak my en ek kan die bewyse daarvan ook aan u verskaf. Sy response hier onder is soos alles wat uit sy mond uit kom Leuns!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.