1 reviews | Active since Member
Spitbraai vir n werksfunksie gewees. lam was taai en in blokkies opgesny en net 1 skeppie per persoon, nie genoeg vleis vir 79 mense nie. Net 1 lam gespit. Die hoender was onsmaaklik net opgekook en meestal droee bors stukke.