1 reviews | Active since Member
Oneerbaar, *****, astrant, vat jou geld, geen diens, vals advertensie, vals beloftes = the works, alles in een. Elize is ongelukkig baie gladdemond, maar elke woord is 'n leuen. Dis jammer, maar ek moet iets daaroor se, want hul adverteer steeds in die Kaap en langs die pad by die tolhekke.