1 reviews | Active since Member
Ek het einde April 2022 getrek vanaf Sandberg af. Hulle was n paar dae laat om my trek op te laai. Daar was amper nie genoeg plek op die 2 trokke nie, ek het n lys van items gestuur en het toe nog items afgehaal. My trek het Bloemfontein toe gegaan waar dit direk in 2 store in gepak was. hulle het my goed begin inpak voor ek daar was. Ek het n vertoonkas wat n erfstuk is met ronde ruite, die ruite was gebreek asook die raam van 1 van die ruite. hulle het my nie eers in kennis gestel nie. My los spieëls was ook gebreek. Ek het hulle ge****ak toe ek in my meenthuis ingetrek het in maar hulle het niks omtrent dit gedoen nie. Ek was bitter teleurgesteld en sal definitief nie weer van hulle gebruik maak nie.