1 reviews | Active since Member
Baie dankie aan Oom Conrad, Antoinette, al die personeel vir hulle gasvryheid wat ons gekry het van hulle af. Kleine paradys Piketberg kan ons sê dit is die veiligste plek ooit. Jy hoef niks weg te steek of toe te sluit waneer jy dorp toe, gan stap, swembad,visvang . Jy kry jou eie badkamer sleutel, jacuzzi sleutel vir ouerig mense alleenlik. Daars warm , koue water swembad, groot speel area vir kinders. Sondae is daar n 9h00 diens almal welkom. Pryse is billik.Krag is ingesluit. Ons was daar vir 3maande plus.... Weer eens baie dankie Kleine paradys info@kleineparadys.co.za